top of page
DF Malan Meisies Rugby Oefenkliniek
DF Malan Meisies Rugby Oefenkliniek

Sat, 09 Apr

|

Cape Town

DF Malan Meisies Rugby Oefenkliniek

DFM meisies, stel julle belang om rugby te speel vir julle skool?

Registration is closed
See other events

Time & Location

09 Apr 2022, 10:00 – 12:00 SAST

Cape Town, Frans Conradie Dr, Bellville, Cape Town, 7530, South Africa

About the event

Hoërskool DF Malan, in samewerking met Up and Under, nooi alle DFM meisies uit om die dag deel te neem en meisies rugby by die skool te bevorder. Alle meisies wat belangstel is welkom om by te woon en die basiese beginsels van rugby te leer, hulle passie vir die sport uit te leef en die dag te kom geniet. (Slegs vir DFM studente)

Share this event

bottom of page